Vleismerinoboere hou volgende maand hul 60ste nasionale veiling

Loading player...
Die SA Vleismerino Telersgenootskap bied sy 60ste nasionale veiling by die Bloemfontein Skougronde aan op die 2de Augustus. OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het met rasdirekteur, Jan Vosloo, gesels oor die veiling en die aanbod vanjaar. Hy sê daar gaan uitstekende diere aangebied word en kuddeboere sal moontlik ook kwaliteitramme op ‘n winskoop kan opraap.
25 Jul 2016 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min