Dag een van OFM-Nuus se spesiale verkiesingsdekking!

Loading player...
Die Tlokwe Munisipaliteit in Noordwes beloof om een van die hoogs betwisde areas in die opkomende verkiesing van 3 Augustus te wees. OFM Nuus se Dane Beisheim en TJ Makau het die volgende insetsel saamgestel, waar hulle met kenners en inwoners van die streek gepraat het oor hulle verwagtinge vir die Munisipale Verkiesing.
27 Jul 2016 4AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min