Ofm Nuus het gaan kyk wat kiesers in Kimberley wil hê.

Loading player...
Die 2016 Munisipale verkiesing beteken dat gewone inwoners hulle eie wyksverteenwoordigers kan kies om hulle te verteenwoordig op die munisipale raad. ‘n Wykslid se hooftaak is om inwoners se belange en kernbehoeftes in die wyk op die beste moontlike manier te verteenwoordig. Andre Grobler het Kimberley besoek en met kiesers te gesels voor 3 Augustus se kiesdag.
27 Jul 2016 5AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min