SPESIALE VERSKIESINGSVERSLAG: Kroonstad inwoners soek verandering

Loading player...
Kroonstad, die derde grootste dorp in die Vrystaat, gaan steeds gebuk onder ‘n geweldige waterkrisis. Krane het leeggeloop en die situasie word vererger deur die droogtetoestand. Dit is maar een van verskeie probleme wat die inwoners van die dorp tot moedeloosheid dryf. Met OFM-nuus se besoek aan die dorp, was dit duidelik dat inwoners smag na grootskaalse politieke verandering.
28 Jul 2016 5AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min