Helpende Hand wil boere met koopbewyse bystaan

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het verlede week met Helpende Hand se Lizelle Joubert gesels oor hul droogtefonds en pogings om boere te help. Hulle gesels oor koopbewyse wat die organisasie aan boere wil skenk om voedsel aan te koop, vir hulself, hul gesin, of selfs vir hul plaaswerkers.
31 Jul 2016 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min