Northern Cape Election 2016 special report

Loading player...
Die 2016 munisipale verkiesing in die Noord Kaap het sonder enige ernstige haakplekke verloop. Die provinsie se stemdistrikte strek vanaf die Namibiese en Botswana grense in die noorde tot by Sutherland in die suide. Dit wil voorkom of ‘n koue en winderige dag die grootste uidaging was vir OVK personeel en kiesers in die provinsie. André Grobler het dié verslag saamgestel oor hoe stemdag in die Noord Kaap verloop het.
4 Aug 2016 4AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min