Sowat 91% van stemme in Vrystaat reeds getel

Loading player...
Sowat 91% van stemme in die Vrystaat is reeds getel.

Die ANC, DA en EFF oorheers die uitslae in die Vrystaat, met die ANC wat in die Mangaung Metro-munisipaliteit voorloop.

IEC-woordvoerder Mmathabo Rasengane sê die uitslag van die verkiesing is reeds in vyf Vrystaatse munisipaliteite bekend. Sy sê alle stemme behoort teen later vanmiddag getel te wees.

Katleho Morapela/OFM Nuus
4 Aug 2016 8AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min