OFM Vrouemaand Spesiale Verslag: Lerina van der Linde

Loading player...
OFM gaan voort om hulde aan merkwaardige vroue in Sentraal Suid-Afrika te bring. Vandag se luisteraarskeuse kom van die Noord-Kaap. Lerina van der Linde is die voorsitter van die organisasie ‘Douglas vir Diere’. Elzette Boucher het meer oor hierdie inspirenede vrou uitgevind. Vertel ons oor ‘n verskilmaker in jou gemeenskap, SMS ‘changemaker’ en die besonderhede van jou merkwaardige vrou (naam, stad, kontakbesonderhede, motivering) na 36636 (R1.50/SMS). Of e-pos changemaker@ofm.co.za.
10 Aug 2016 3AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min