OFM Spesiale Vrouemaand verslag: Ruda Landman

Loading player...
OFM gaan voort om hulde aan merkwaardige vroue in Sentraal Suid-Afrika te bring. Christal-Lize Muller en Maricelle Botha het met die voormalige Carte Blanche televisie-aanbieder, Ruda Landman, wat ‘n boorling van die Noord-Kaap is, gesels oor onder meer haar lewe en haar sienings oor vroue en hul regte. Vertel ons oor ‘n verskilmaker in jou gemeenskap, SMS ‘changemaker’ en die besonderhede van jou merkwaardige vrou (naam, stad, kontakbesonderhede, motivering) na 36636 (R1.50/SMS). Of e-pos changemaker@ofm.co.za.
16 Aug 2016 4AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min