OFM Spesiale Vrouemaand verslag: Kitty Taljaard

Loading player...
17 Aug: Kitty Taljaard
DJ intro:
Gedurende Vrouemaand bring OFM hulde aan verskilmakers in Sentraal Suid-Afrika. Vandag se luisteraarskeuse kom van Bloemfontein. Kaptein Kitty Taljaard wat aan die Valke verbonde is, het haar loopbaan in die polisie begin as een van die eerste vroulike hondehandteerders voordat sy ’n speurder geword het. Elzette Boucher het met hierdie verskilmaker gesels. Vertel ons oor ‘n verskilmaker in jou gemeenskap, SMS ‘changemaker’ en die besonderhede van jou merkwaardige vrou (naam, stad, kontakbesonderhede, motivering) na 36636 (R1.50/SMS). Of e-pos changemaker@ofm.co.za.
17 Aug 2016 4AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min