Spesiale Vrouemaand verslag: Karla Mostert

Loading player...
OFM gaan voort om hulde aan merkwaardige vroue in Sentraal Suid-Afrika te bring. Mark Steenbok het met een van Netbal Suid Afrika (NSA) se blinkste sterre, Karla Mostert gepraat oor haar kookwater spel asook uitdagings vir vroue in sport. Vertel ons oor ‘n verskilmaker in jou gemeenskap, SMS ‘changemaker’ en die besonderhede van jou merkwaardige vrou (naam, stad, kontakbesonderhede, motivering) na 36636 (R1.50/SMS). Of e-pos changemaker@ofm.co.za.
23 Aug 2016 4AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min