Spesiale Vrouemaand verslag: Leza Graaff

Loading player...
Gedurende Vrouemaand bring OFM hulde aan verskilmakers in Sentraal Suid-Afrika. Vandag se luisteraarskeuse kom van Kimberley. Leza Graaff staan aan die stuur van die polisie se vrouenetwerk wat by verskeie projekte in die Diamantstad en Noord-Kaap betrokke is. Elzette Boucher het meer uitgevind oor hierdie merkwaardige vrou. Vertel ons oor ‘n verskilmaker in jou gemeenskap, SMS ‘changemaker’ en die besonderhede van jou merkwaardige vrou (naam, stad, kontakbesonderhede, motivering) na 36636 (R1.50/SMS). Of e-pos changemaker@ofm.co.za.
24 Aug 2016 4AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min