Karoo-boere deel hartseer oor SKA-grond

Loading player...
Tydens die Agri Noord-Kaap Kongres in Kimberley verlede week het boere meer uitgevind oor die impak van die SKA-projek in Carnarvon op boere in die omgewing. OFM-nuus se landbouredakteur het met Fanie Dippenaar van Agri Kareeberg gesels oor die hartseer van die boere, wat nou nie ‘n ander keuse het nie as om hul grond te verkoop:
28 Aug 2016 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dit is brandseisoen en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen wat voorle

Die brandseisoen het aangebreek en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen en uitdagings wat voorle. Isabel van Tonder gesels met Johan Terblanche,, bestuurder van die sambreelbrandverenigings in die Vrystaat oor die gereedheid van brandverenigings in die Vrystaat. Daar word ook brandstroke en veiligheidsvereistes bespreek.
11 Aug 1AM 21 min