Georganiseerde landbou: Twee plaasaanvalle binne ure in die Vrystaat

Loading player...
Daar was gister in die vroeë oggendure twee afsonderlike plaasaanvalle in die Vrystaat, een in Bothaville en nog een in Smithfield. OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean,het met Vrystaat Landbou se Tommie Esterhuyse gesels oor die aanvalle. Hy sê hulle rekords toon daar was tot dusver 37 plaasanvalle in die provinsie vanjaar en vyf moorde. Esterhuyse sê dit is goed dat boere paraat is en dat die landelike veiligheidsnoodplanne in albei aanvalle spoedig geaktiveer is. Hy sê dit is baie belangrik dat soveel boere as moontlik betrokke raak om veiligheid te verseker:
14 Sep 2016 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min