Binnelandse melkprodusente sukkel om te oorleef

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het onlangs by ‘n paar melkboere in Noordwes gaan kers opsteek. In hierdie onderhoud gesels sy met Japie Nel van Hernanja Jerseys. Hy vertel van die moeilike tye waardeur hulle en ander binnelandse melkprodusente is, veroorsaak deur die droogte, hoë voerkoste en lae melkpryse.
18 Sep 2016 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min