Graan SA se hoof gesels oor somerplantseisoen

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur gesels met Graan SA se uitvoerende hoofbestuurder, Jannie de Villiers, oor die somergewasse van die nuwe plantseisoen wat voorlê. Hulle praat oor vroeë mielie-aanplantings wat reeds begin het. De Villiers verduidelik ook die moeilikheid wat nog voorlê vir baie graanprodusente in terme van insetfinansiering.
26 Sep 2016 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min