Proefbuisbuffel-navorsing kan bedreigde spesies dalk help red

Loading player...
Die tweede deel van ‘n onderhoud tussen OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, en dr. Morné de la Rey, wat onlangs sy proefbuis Afrika-buffelkalfie, Phumelelo, bekendgestel het. Vandag gesels hulle meer oor die tegnieke wat hy ontwikkel het en hoe hy hoop om hierdie tegnieke te gebruik om bedreigde spesies te probeer red…
2 Oct 2016 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dit is brandseisoen en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen wat voorle

Die brandseisoen het aangebreek en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen en uitdagings wat voorle. Isabel van Tonder gesels met Johan Terblanche,, bestuurder van die sambreelbrandverenigings in die Vrystaat oor die gereedheid van brandverenigings in die Vrystaat. Daar word ook brandstroke en veiligheidsvereistes bespreek.
11 Aug 1AM 21 min