Spesiale verslag: Die gevare van sonbrand

Loading player...
Dit is vakansietyd, en vir baie mense is dit ‘n tyd om met kortmoue en kaal bene rond te loop. OFM-nuus se Mark Steenbok het by die Bloemfonteinse dermatoloog, Junita van der Walt, gaan kers opsteek oor die gevare van sonblootstelling en watter voorsorgmaatreëls getref kan word om jou vel te beskerm.
30 Nov 2016 5AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min