Strafhof: Regering stel saak

Loading player...
Die regering sal vandag in die hooggeregshof in Pretoria sy saak stel rakende sy besluit om hom aan die Internasionale Strafhof te onttrek. Die hof het gister betoë aangehoor van die DA, die Suid-Afrikaanse Litigasiesentrum, die Helen Suzman-Stigting, die Sentrum vir Menseregte en die Sentrum vir die Bevordering van die Grondwet. Hulle vra dat die hof die regering se besluit onwettig en ongrondwetlik verklaar en dit ter syde stel. Die DA se regsverteenwoordiger het aangevoer dat die besluit neem ’n “laag van beskerming” van Suid-Afrikaners weg, want die strafhof is ’n veiligheidsnet. Maryke Vermaak doen verslag.
6 Dec 2016 12AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min