Spesiale Verslag: Kom sit aan vir ‘n feestelike Kersfeesmaal

Loading player...
Christene oor die wêreld heen herdenk Jesus Christus se geboorte op 25 Desember. Daarmeesaam is dit ‘n tyd van samesyn en smullekker tradisionele Kersgeregte wat opgedis word. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het by Christene gaan uitvind wat Kersfees vir hulle beteken en waarom ‘n feestafel sinoniem is met die spesiale dag.
13 Dec 2016 5AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min