Spesiale verslag: Kersliedere oor kersfees

Loading player...
Dit is nie ysig koud nie en dit sneeu nou wel nie in ‘n warm Suid-Afrika nie, maar ‘n Somer-Kersfees is hier.
‘n Groot verskeidenheid Kersversierings en Kersvaders met sleës en takbokke het al weke gelede oral in winkels hul intrek geneem.
En natuurlik kan Kersliedere oral gehoor word.
OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met musiekkenners gepraat oor die gunsteling Kersliedere onder mense en die betekenis daarvan.
13 Dec 2016 7AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min