Spesiale verslag: Neerslagtigheid in Feestyd

Loading player...
Vir die meerderheid van ons bied die feestyd 'n geleentheid om te ontspan, ons familie te sien en saam met vriende en geliefdes te kuier. Daar is egter diegene wat opsien na hierdie tyd van die jaar, omdat dit vir hulle om welke rede 'n swaar kruis is om te moet dra. OFM-nuus se Dane Beisheim het die met 'n kenner gesels oor sogenaamde seisoenale depressie, volgede spesiale insetsel saamgestel.
14 Dec 2016 1AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min