Ou vliegtuie kom môre in SA as deel van Vintage Air Rally

Loading player...
Twaalf veteraan-dubbelvlerkvliegtuie, wat aan die Vintage Air Rally deelneem, land môre op die George-lughawe. Dié vliegtuie het sowat ‘n maand gelede van Sitia, op die Griekse eiland Kreta opgestyg op die eerste been van ’n vliegwedren van nagenoeg 13 000 kilometer. Die vliegtuie het Maandag in Suid-Afrika aangekom. Die spanne volg dieselfde roete as die Britse Imperial Airways van ouds. OFM-nuus-korrespondent Louise Karsten doen verslag.
14 Dec 2016 10PM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min