Kimberley-bordeel: Twee vroue doen aansoek om borgtog

Loading player...
Twee vroue, wat in hegtenis geneem is in verband met 'n weelderige bordeel wat hulle na bewering in Kimberley bedryf het, sal vandag weer in die hof verskyn om vir borgtog aansoek te doen. Valke-woordvoerder, Philani Nkwalase, sê die twee vroue is onderskeidelik oorspronklik van KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap. Nonsukiswa Dlamini en Nontumelelo Sonqishe het volgens Nkwalase die bordeel in 'n luukse huurhuis bedryf sonder dat die eienaar daarvan bewus was.
28 Dec 2016 2AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min