Spesiale Verslaag: Matriekslaagsyfer

Loading player...
Die vreugdevure brand hoog in sentraal-Suid-Afrika nadat die Vrystaat die hoogste matriekslaagsyfer in die land behaal het. Die Noord-Kaap en Noordwes het ook nie uit die bus geval nie. In die Vrystaat het 88,2% van die matriekleerlinge geslaag. Die Wes-Kaap was tweede met 85,9% gevolg deur Gauteng. Noordwes was vierde gevolg deur die Noord-Kaap. Die Minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, het gisteraand die nasionale slaagsyfer van 72,5% bekendgemaak. Dit is net minder as 2% beter as die vorige jaar. Vanoggend is die uitslae in elke provinsie verder ontleed en presteerders is vereer. Die OFM-nuusspan het die verslag saamgestel.
6 Jan 2017 4AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min