Graad 1'tjies praat oor eerste dag by die "grootskool"

Loading player...
Dit is terug skool toe vir leerlinge oor sentraal-Suid-Afrika vandag en vir talle van die jongspan is vandag die begin van hul skoolloopbaan. OFM-nuus het by verskeie gr.1'tjies uitgevind hoe hul voel oor hul eerste skooldag. Klein Chrishelle Jonker gaan na die Laerskool Jim Fouché. Die klein japsnoet is glad nie bang vir die "grootskool" nie.

Die sesjarige Lianie Moller is opgewonde om haar gr.1 jaar by die Laerskool Oranje Meisies te begin.

Christoff Lintvelt is reg. Hy gaan na die Laerskool Tjokkies.
10 Jan 2017 11PM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min