Aanbiedings om NWK aandele te bekom van die tafel af

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur Sabrina Dean gesels met die voorsitter van NWK, Heinrich Krüger, oor twee afsonderlike aanbiedings wat verlede jaar gemaak is om beheerende aandele in die landboumaatskappy te bekom. Krüger sê beide aanbiedings is nou van die tafel af. Hy sê hulle voel baie positief oor die jaar wat voorlê vir die maatskappy:
11 Jan 2017 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dit is brandseisoen en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen wat voorle

Die brandseisoen het aangebreek en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen en uitdagings wat voorle. Isabel van Tonder gesels met Johan Terblanche,, bestuurder van die sambreelbrandverenigings in die Vrystaat oor die gereedheid van brandverenigings in die Vrystaat. Daar word ook brandstroke en veiligheidsvereistes bespreek.
11 Aug 1AM 21 min