Boere dankbaar oor die reën

Loading player...
Boere in die Bloemfontein-gebied juig oor goeie reënneerslae die afgelope naweek. Frikkie van der Merwe, wat teen die Modderrivier boer, sê hy het sedert Vrydag 60mm reën gehad. Van der Merwe, met meer as 2 000 hektaar saailande, het in November verlede jaar sonneblom geplant. Hy sê die afgelope naweek se neerslae was die meeste wat hy tot dusver gemeet het op sy plaas.

Nog reën word vir groot dele van die Vrystaat vandeesweek voorspel.
6 Feb 2017 3AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min