Uitspraak verwag in DA-aansoek oor Strafhof

Loading player...
Uitspraak word vandag verwag in die DA se aansoek om die regering se kennisgewing dat Suid-Afrika aan die Internasionale Strafhof gaan onttrek, ongeldig te laat verklaar.

Luidens die kennisgewing vind die onttrekking op 17 Oktober 2017 plaas.

Die regering het verlede jaar met die proses begin om aan die Strafhof te onttrek ná 'n dispuut verlede jaar oor 'n besoek aan die land deur die Soedanese president Omar al-Basjir wat deur die hof gesoek word.

Maryke Vermaak doen verslag.
21 Feb 2017 10PM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min