Opposisiepartye reageer op provinsiale rede

Loading player...
Opposisiepartye in die provinsiale wetgewer het Vrystaat Premier Ace Magashule se provinsiale rede sterk gekritiseer en as leë beloftes afgemaak. DA-LPW Roy Jankielsohn sê die provinsiale rede het geen praktiese planne uiteengesit oor hoe die premier sy beloftes, oor byvoorbeeld werkskepping, gaan aanpak nie. Hy sê sy party is ook baie bekommerd oor Magashule se opmerking oor misdaad wat hy as ‘n ras-probleem geklassifiseer het. Vryheidsfront Plus-LPW Wouter Wessels het op sy beurt gesê ‘n groot gedeelte van Magashule se toespraak was ‘n herhaling van die afgelope vyf jaar se provinsiale redes.

EFF-LPW Mandisa Makesini sê die toespraak was nikssegend.
22 Feb 2017 2AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min