Kragtariewe gaan met meer as 2.2% styg - kenner

Loading player...
'n Energiekenner sê Suid-Afrikaners kan wel baie meer opdok vir elektrisiteit in die 2017/2018 finansiële jaar as die 2.2% wat gister deur die energiereguleerder goedgekeer is.

Chris Yelland se komentaar kom nadat Nersa gister aangekondig het dat hy die kragverskaffer toegelaat het om sy tariewe vir dié tydperk te verhoog om inkomste van net meer as R205-miljard in te samel.

Maryke Vermaak doen verslag.
23 Feb 2017 10PM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min