Motoriste moet veilig bestuur op nat paaie in VS

Loading player...
Die Departement van Polisie, Paaie en Vervoer in die Vrystaat waarsku motoriste om veilig te bestuur op nat paaie. Woordvoerder, Kabelo Moloabi, sê swaar reën die afgelope week het skade aan paaie aangerig. Hy sê 'n veilige spoed moet gehandhaaf word in nat toestande.

Intussen voorspel die Suid-Afrikaanse Weerdiens nóg reen die naweek in die noordoostelike deel van die Vrystaat. Daarmeesaam is 'n waak vir fratsvloede in die verre noordelike deel van die provinsie vir vandag uitgereik. Dit sluit gebiede by Sasolburg, Parys en Frankfurt in.
23 Feb 2017 11PM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min