Charolais beskryf as “speenkalwerkoning”

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur Sabrina Dean het onlangs met Louwrens Viljoen van die Charolais-telersgenootskap gesels terwyl hulle die beesras uitgestal het by die Bieliemieliefees op Reitz vroeër vandeesmaand. Viljoen beskryf die Charolais as die speenkalwerkoning. Hy sê omdat hulle ‘n redelike klein telersgenootskap is, bly die uitdaging om te verseker dat die diere wat hulle teel van baie goeie gehalte is:
27 Feb 2017 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dit is brandseisoen en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen wat voorle

Die brandseisoen het aangebreek en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen en uitdagings wat voorle. Isabel van Tonder gesels met Johan Terblanche,, bestuurder van die sambreelbrandverenigings in die Vrystaat oor die gereedheid van brandverenigings in die Vrystaat. Daar word ook brandstroke en veiligheidsvereistes bespreek.
11 Aug 1AM 21 min