Oproepe vir Dlamini se afdanking voortydig: Zuma

Loading player...
President Jacob Zuma sê oproepe van opposisiepartye en die burgerlike samelewing dat die Minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Bathabile Dlamini, afgedank moet word, is voortydig. Zuma het gister in ’n mondelinge vraesessie in die parlement ’n stortvloed van kritiek en vrae oor die Sassa-krisis getrotseer en Dlamini verdedig. Hy hou voet by stuk dat Dlamini nie misluk het met die uitbetaling van maatskaplike toelaes nie.
16 Mar 2017 11PM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min