Oorsaak van brand by Welkom-polisiestasie nog onbekend

Loading player...
Die oorsaak van 'n brand wat gister in 'n oop stuk veld langs 'n polisiekantoor in Jan Hofmeyrweg, Welkom uitgebreek het is steeds onbekend. Francois Klaassen, van die Matjhabeng-munisipaliteit se brandweerdiens, sê hulle is omstreeks 14:00 ontbied. Hy sê met hul aankoms het die vlamme vinnig versprei na 'n omheinde terrein van die polisie waar van hul voertuie en ander motors wat geskud is, gestaan het. Vrystaat polisiewoordvoerder, Motantsi Makhele, sê van dié voertuie het gebrand.
9 May 2017 12AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min