17:30 Sport - 10 May 2017

Loading player...
Die Springbokke en All Blacks sal sake uitspook in Groep B van die 2019 Rugby Wêreldbeker in Japan.

Niell Jordaan draf Vrydagoggend uit vir die Toyota Cheetahs teen die Blues in the plek van die beseerde Tier Schoeman.

Dit sal vanaand ‘n besige aand wees in die Premier-sokkerliga met vier wedstryde wat gaan plaasvind met Bloemfontein Celtic wat vir Orlando Pirates pak in Free State Stars wat tuis speel teen die pasaangeers, Wits.
10 May 2017 11AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min