17:30 Sport - 12 May 2017

Loading player...
Die Toyota Cheetahs se verdediging was vanoggend verleë ná 29 verbroude duikslae tydens hul 50-32 nederlaag teen die Blues in die SuperRugby-reeks.

Die jaarlikse Krieket Suid-Afrika toekenningsgeleentheid vind môreaand in Johannesburg plaas.

Dit is weereens ‘n besige en belagrike naweek in die Premier Sokkerliga met die seisoen wat einde se kant to begin staar en aksie skop vanaand af met Highlands Park wat vir Chippa United pak.
12 May 2017 11AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min