Nampopark 'n miernes van bedrywighede

Loading player...
Nampopark buite Bothaville is 'n miernes van bedrywighede soos uitstallers werskaf om gereed te maak vir dié week se
Nampo-oesdag tentoonstelling. Die voorsitter van die Nampo Oesdagkomitee, Cobus van Coller sê die grooter uitstallers het reeds verlede week begin om hulle groot masjinerie te bring wat hulle vir die besoekers wil wys. Van Coller sê 'n nuwe uitstalruimte uitbreiding, wat voorheen die suidelike-parkeerterrein was, is nou ten volle ontwikkel en die oesdagterrein se uitstalkapasiteit is ten volle opgeneem vir die jaar.
15 May 2017 1AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min