#1  Vuurvreters: Episode 1

Loading player...
Agent Henry Vogel kry die skok van sy lewe. Elders in Pretoria is ouma Leonie Verster bitter ongelukkig oor die doen en late van haar kleindogter Sally Bloemhof.

Luister gerus Vuurvreters op jou plaaslike gemeenskapsradiostasie – kyk ook na ʼn lys van die stasies wat dit uitsaai en hul uitsaaitye by http://maroelamedia.co.za/radiostasies-en-programskedule/.
Season 1 / Episode 1 15 May 2017 Afrikaans Read by Bettie Kemp South Africa Performing Arts · Arts

Other recent episodes

Vuurvreters: Episode 30

Die rolbal wil steeds nie verdwyn nie en skep toenemend probleme. Die vraag is: vir wie en hoekom?
Season 1 / Episode 30 4 min

Vuurvreters: Episode 29

Wat lewer die inbraak alles op? Daar is ʼn buiteperd wat hard probeer om Suid-Afrika se volgende president te word.
Season 1 / Episode 29 5 min

Vuurvreters: Episode 28

ʼn Nuusbrief word in Mooigesig versprei met ʼn interessante nuusbrokkie daarin. By wie se huis moet ingebreek word?
Season 1 / Episode 28 5 min

Vuurvreters: Episode 27

Oom Septimus Steyn is tot in sy sokkies geskok. Wie druk hom in ʼn hoek?
Season 1 / Episode 27 4 min

Vuurvreters: Episode 26

Dwelms is skielik ʼn gonswoord in Mooigesig. Dis heroïen voor en heroïen agter.
Season 1 / Episode 26 5 min