Uitspraak voorbehou in geheime stemming-aansoek

Loading player...
Hoofregter Mogoeng Mogoeng het uitspraak in die Grondwethof voorbehou in die saak vir 'n geheime stemming tydens die debat oor 'n mosie van wantroue in president Zuma. Verskeie politieke partye, insluitend die EFF, IVP en Cope, het gister in guns van die UDM se aansoek getuig. Maryke Vermaak doen verslag.
15 May 2017 11PM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min