17:30 Sport - 22 Mei 2017

Loading player...
Die nuut gekroonde HSBC Seweswêreldreeks-kampioene, die Springbok Sewes, land môreoggend in Suid-Afrika en maak Woensdag in die Rosestad ‘n draai.

Die Proteas se selfvertroue loop hoog voor Woensdag se eerste internasionale eendagwedstryd teen Engeland op Headingly in Leeds.

Bloemfontein se Dean Burmester sien daarna uit om die week in die Europese Toer se vlagskiptoernooi, die BMW PGA-kampioenskap deel te neem.
22 May 2017 8AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min