17:30 - 26 Mei 2017

Loading player...
Die Blues en die Chiefs speel vir die eerste keer gelykop op in die Super Rugby-reeks en die Toyota Cheetahs glo dat hulle vir die Sunwolves vir ‘n vierde keer kan troef.

Die Proteas moet môre se tweede internasionale eendagwedstryd wen om die reeks teen Engeland te red.

Die Premier Sokkerliga kom môre tot ‘n einde met al sestien spanne in aksie tydens die laaste rondte.
26 May 2017 11AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

David Edward Janse van Vuuren

David Edward Janse van Vuuren, the DA Chairperson of Public Works and Infrastructure in the provincial legislature
22 Apr 9AM 1 min

Werner Pretorius

Werner Pretorius, a Democratic Alliance (DA) member and mayoral candidate for Mangaung
22 Apr 9AM 1 min