17:30 Sport - 30 Mei 2017

Loading player...
Die Junior Springbokke is slaggereed vir hul openings wedstryd van die 2017 Junior Wêreldkampionskap teen Frankryk.

Die Springbokke het in Plettenbergbaai aangekom vir hul oefenkamp voor die eerste toets teen Frankryk aanstaande week.

Die Proteas is vol vertroue dat hulle ‘n ten volle fiks span sal hê om van te kies vir Saterdag se 2017 Kampioenetrofee openingswedstryd teen Sri Lanka.

Die Bloemfontein Celtic middeveldspelers, Alfred Ndungane en Lantshene Phalane werf belangstelling van Gauteng PSL-klubs.
30 May 2017 11AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min