Malema verskyn in BFN oor uitlatings oor grond

Loading player...
Lede van die EFF is buite die landdroshof in Bloemfontein byeen waar die party se leier, Julius Malema vanoggend verskyn op aanklag dat hy die Wet op Oproerige Byeenkomste oortree het. Die klag spruit uit uitlatings wat hy tydens ’n toespraak in Bloemfontein gemaak het waar hy EFF-ondersteuners aangemoedig het om grond te beset. Malema het in November verlede jaar in die hof in Newscastle op dieselfde aanklag verskyn. Sy regspan wil egter die wet ongrondwetlik laat verklaar. Die EFF se voorsitter in die Vrystaat, Kgotso Morapela, sê die EFF lede wil hul ondersteuning aan Malema betoon.
5 Jun 2017 4AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

David Edward Janse van Vuuren

David Edward Janse van Vuuren, the DA Chairperson of Public Works and Infrastructure in the provincial legislature
22 Apr 9AM 1 min

Werner Pretorius

Werner Pretorius, a Democratic Alliance (DA) member and mayoral candidate for Mangaung
22 Apr 9AM 1 min