17:30 Sport - 6 Junie 2017

Loading player...
Die Springbokke het dit baie duidelik gemaak dat hul doelwit vanjaar is om toetswedstryde te wen, maar hulle moet die regte balans find.

Die Proteas se linkerarm naatbouler, Wayne Parnell, het die kompetisie in die span verwelkom om die vooraand van Suid-Afrika se Kampioene-trofee kragmeting teen Pakistan.

Luc Eymael is moontlik heeltemaal verlore aan Bloemfontein Celtic nadat hy en Roger de Sa verbind word met die Platinum Stars pos.
6 Jun 2017 11AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min