17:30 Sport - 7 Junie 2017

Loading player...
Vyf groentjies sal nawagting die naweek hul Springbok buiging maak waneer hulle vir die Hane in Pretoria die stryd aansê.

Die Toyota Vrystaat Cheetahs sal vir die Shakes pak in die openings wedstryd van die Curriebeker.

Thulani Hlatshwayo voel geerd om aangewys te word as die voltydse Bafana Bafana kaptein.

Die Proteas het die loot gewen en besluit om eerste te kolf teen Pakistan op Edgbaston.
7 Jun 2017 11AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

David Edward Janse van Vuuren

David Edward Janse van Vuuren, the DA Chairperson of Public Works and Infrastructure in the provincial legislature
22 Apr 9AM 1 min

Werner Pretorius

Werner Pretorius, a Democratic Alliance (DA) member and mayoral candidate for Mangaung
22 Apr 9AM 1 min