GWK Wyn

Loading player...
GWK se Landzicht Wynkelder op Douglas se Cabernet Wine Makers Reserve 2015 is onlangs op die gesogte Old Mutual Trofee-wynskou as die beste rooiwyn in die Cabernet Sauvignon-klas aangewys. OFM-nuus se Christal-Lize Muller, het met die kelderbestuurder van GWK se Landzich-wyne, Ian Sieg, gepraat oor dié eerbewys.
8 Jun 2017 12AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min