17:30 Sport - 8 Junie 2017

Loading player...
Allister Coetzee kondig sy span aan vir die eerste toets teen Frankryk en Raymond Rhule Andries Coetzee, Courtnall Skoshan, Ross Cronje en Dillyn Leyds sal almal hul Springbok buiging maak.

Die Toyota Vrystaat XV verwag nog ‘n strawwe stryd wanneer hulle môreaand vir die Griekwas pak in die groot buurstryd.

Die Proteas kaptein AB de Villiers se swak form en dyspier las gee vir die breier, Russell Domingo, nie slaaplose nagte nie.
8 Jun 2017 11AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min