17:30 Sport - 12 Junie 2017

Loading player...
Die Springbokke glo dat hullenog baie kan verbeter voor Saterdag se tweede toets teen Frankryk in Durban.

AB de Villiers is van mening dat hy nogsteeds die regte man is om die Proteas se international eendagspan aan te voer, ten spyte daarvan dat hulle uit die Kampioene-trofee geskakel is.

Die voormalige Bafana Bafana doelskieter, Benni McCarthy, sal na verwaging Woensdag aagestel word as die nuwe Cape Town City FC breier.
12 Jun 2017 11AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Adv. Allen Simpson

Die streekhof in Welkom het Donderdag (30/7) beslis dat Daniel Fourie vyf jaar direkte gevangenisstraf moet uitdien, terwyl sy vrou, Anna Francina, tot 36 maande korrektiewe toesig gevonnis is.
31 Jul 3AM 1 min