Skuldlas van VS-munisipaliteite onder die loep

Loading player...
Die skuldlas van munisipaliteite gaan vandeesweek onder die loep kom wanneer burgemeesters en hul topbestuur voor die Portefeuljekomitee oor Openbare Rekeninge in die Vrystaatse Wetgewer gedaag word. Die Komitee gaan vandag in Bethlehem vergader waar die vier munisipaliteite – Dihlabeng, Nketoana, Setsoto en Phumelela - se Ouditeur-Generaal (OG) verslae bespreek gaan word. Dit kom 'n dag voordat die nasionale saamgestelde OG-verslag oor plaaslike regering in die parlement ter tafel gelê word. Komitee-voorsitter, Neels van Rooyen, sê munisipaliteite sal moet verantwoording doen oor kwessies wat in die verslag uitgewys word.
20 Jun 2017 3AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

David Edward Janse van Vuuren

David Edward Janse van Vuuren, the DA Chairperson of Public Works and Infrastructure in the provincial legislature
22 Apr 9AM 1 min

Werner Pretorius

Werner Pretorius, a Democratic Alliance (DA) member and mayoral candidate for Mangaung
22 Apr 9AM 1 min